Hoërskool Swellendam atlete vaar puik by die Interskole Atletiekbyeenkoms
ADVERTISEMENT
Hoërskool Swellendam se deelname aan die interskoleatletiekbyeenkoms was ’n groot sukses, met Swellies wat uitstekend gevaar het. Leerders wat tydens die kleuresport-atletiek ‘n eerste, tweede of derde plek in hul items behaal het, het deurgedring om die skool op interskolevlak te verteenwoordig.
Inge van Wyk het besonder uitgeblink en die junior Victrix Ludorum-titel huis toe gebring. Aan die einde van die dag het Hoërskool Swellendam ‘n tweede plek behaal ’n prestige waarop ons met reg trots kan wee










