Laerskool Oranje-Noord leerders verteenwoordig die Noord-Kaap in redenaars
ADVERTISEMENT
Laerskool Oranje-Noord leerders Esmie van Rooyen en Liam van der Colff het in Augustus die Noord-Kaap verteenwoordig by die ATKV se landsfinale redenaarskompetisie. ‘n Uitsonderlike prestasie!










