Laerskool Westwood se redenaarspanne laat die tonge omtrent klap
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Westwood se redenaarspanne laat die tonge omtrent klap… Hierdie sprekers is beslis nie bang om hul sê te sê nie. Ons is trots op elke span wat die week aan die Conspirito Kunswedstryd deelgeneem het. Baie geluk aan die spanne wat deurdring na die Forte rondte.
- Gr. 3 Afr & Eng
- Gr. 4 Afr & Eng
- Gr.5 Afr & Eng
- Gr. 7 Afr

Gr. 1 Afr

Gr. 2 Afr

Gr. 4 Afr

Gr. 7 Afr

Gr.5 Afr

Gr.6 Afr
Baie geluk ook aan die die volgende spanne wat die Itemwenners in hulle afdeling was tydens hierdie kompetisie:
- Gr. 3 Afr & Eng
- Gr. 4 Eng
- Gr. 5 Eng

Gr, 5 Eng

Gr. 4 Eng

Gr. 6 Eng

Gr. 7 Eng

Gr.3 Eng









