Laerskool Saamtrek skaakspelers maak al die regte skuiwe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Saamtrek skaakspelers Marco Jordaan (o.11) wat ‘n eerste plek behaal het tydens die skaakbyeenkoms te Laerskool La Hoff. Devan Harmse (o.8) het ‘n sewende plek behaal. Mooi so, seuns!











