Skaakspelers van Hoërskool Montana is vir die Kaapse Wynlandspan gekies
ADVERTISEMENT
Hierdie skaakspelers van Hoërskool Montana is vir die Kaapse Wynlandspan gekies wat op 21 en 22 Maart 2024 aan die Wes-Kaap Individuele Provinsiale Kampioenskapoe gaan deelneem.
![]()










