Hoërskool Montana se eerste netbalspan uitslae
ADVERTISEMENT
Ons is baie trots op Montana se eerste netbalspan wat Saterdag 9 Maart 2024 deelgeneem het aan die bulfees in
Porterville!
Uitslae:
- Montana vs Piketberg 18 – 17
- Montana vs Porterville 8 – 24

Netbal Bulfees









