Hoërskool Durbanville skaakspan neem deel aan die Alex Forbes Battle Boards
ADVERTISEMENT
Hoërskool Durbanville se Skaakspan neem deel aan die Alex Forbes Battle Boards aanlyn kompetisie, waar hulle teen skole reg oor die Wes-Kaap gaan speel.

Van links na regs: Christiaan Rothmann, Ben-Johan Zeeman, Enzo Marais, Samuel Hill, Juan de Clerk, Tiaan Vosloo, Yoshua Zeeman









