Weskus Individuele Skaakkampioenskappe deelnemers van Hoërskool Vredendal
ADVERTISEMENT
Na afloop van die Weskus Individuele Skaakkampioenskappe waaraan 14 van Hoërskool Vredendal leerders deelgeneem het, is ses van ons spelers in die Weskusspan opgeneem vir die Wes-Kaaptoernooi wat op 21 en 22 Maart te Caledon gehou word. Die spelers is Tashlyn Cloete en Albertus Huisamen, beide 0.15 en dan Mea van Zyl, Marrit Roothman, Angelique Klaase en Leigh-Heinie Diergaardt ,almal 0.18. Mea is ook die 0.18 Dogters Weskuskampioen.

Weskus Skaak span









