Laerskool Taalfees leerder behaal die Mpumalanga Hokkie vir 2025
ADVERTISEMENT
Laerskool Taalfees is baie trots op die volgende vier leerders Nomalanga Mtshali, Albert Oosthuizen,Keamogetswe Mathwasa en Andre Potgieter wat deel is van Mpumalanga Hokkie vir 2025 ! Baie geluk!










