Hoërskool Framesby atleet draf eerste plek los
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby atleet Dallian Oerson het aan die Despatch Spar 10km deelgeneem, en behaal die eerste plek in die junior mansafdeling in ‘n tyd van 32:45. Hy behaal algeheel ‘n sewende plek in die mansafdeling. Baie geluk aan ons Framesby-atleet.
![]()










