Hoërskool Diamantveld leerder presteer uitstekend by die ASA Landloop
ADVERTISEMENT
Mieke blink uit by ASA Landloop. Hoërskool Diamantveld is baie trots op Mieke Smit wat in Mpumalanga deelgeneem het aan die ASA Landloop Kampioenskappe!
Sy het ’n 56ste plek behaal uit 94 atlete in die o/17 meisiesgroep. Hou so aan, Mieke – jy’s ’n inspirasie!










