Hoërskool Framesby atleet word in die OP-landloopspan opgeneem
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Framesby atleet Cleushey Jansen, so.16, wat in die OP-landloopspan opgeneem is. Hy sal 6 September 2025 aan die ASA-landloopkampioenskappe in Middelberg deelneem. Let Wel: die OP-bestuur het slegs 11 Hoërskoolatlete gekies om aan die SA kampioenskappe deel te neem.
![]()










