Bethlehem Voortrekker Hoërskool Landlopers presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Bethlehem Voortrekker Hoërskool Landlopers Mieke-Louise Britz (links) en Carise van Rooyen (regs) wat op 29 Julie 2022 aan die Oos- Vrystaat Landloop deelgeneem het by Caritas College, Bethlehem. Beide kwalifiseer vir die Vrystaatbyeenkoms.










