Hoërskool Stellenberg landloopatlete gekies om Wes-Kaap te verteenwoordig
ADVERTISEMENT
Na afloop van die Wes-Kaap Landloop Kampioenskappe is Nina Smook, Jesse Nel, Elle Smook en Wilmien Verbeek van Hoërskool Stellenberg gekies om Wes-Kaap te verteenwoordig by die SA-Kampioenskappe. Wilmien is ook die Wes-Kaap kampioen in haar ouderdomsgroep! Veels geluk meisies!











