Laerskool Swartkop leerder presteer by die SA Pool o.18 Kampioenskap
ADVERTISEMENT
Leander Visagie is net 10 jaar oud, maar hy maak groot golwe. Hierdie klein Swarrie verteenwoordig ons met trots by die SA Pool O/18-kampioenskap in Potchefstroom – tussen spelers wat heelwat ouer is as hy!
Leander wys dié week vir die ooms presies wat in hom steek. Ons is ongelooflik trots op jou – wel gedaan, Leander!
![]()










