Hoërskool Centurion landloop atlete skitter by die AGN-kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Die AGN-kampioenskappe het op Saterdag, 17 Augustus plaasgevind. Baie geluk aan die 29 Woerie-atlete wat daar hulle beste gegee het. Die volgende Hoërskool Centurion atlete het onder die eerste 18 geëindig:
Marnus Laubscher (10)
Liandrie Roux (9)
Izelle Nel (15)
Jaco le Roux (15)
Zoe Beeslaar (14)
Jean-Pierre Pretorius (18)
















