Laerskool Rooihuiskraal Junior en Senior Revue kwalifiseer vir Staatsteater Revue Kompetisie finaal
ADVERTISEMENT
Laerskool Rooihuiskraal is baie trots op albei ons revue groepe wat weereens in 2024 kwalifiseer om in die finaal van die Kaleidoscope Revue Kompetisie in die Pretoria Staatsteater deel te neem! Sterkte aan albei hierdie groepe en afrigters! Julle maak ons trots op die verhoog.
Senior Revue
Junior Revue










