Hoërskool Trio Kroonstad leerders in SA Bokkiespanne opgeneem
ADVERTISEMENT
Hoërskool Trio Kroonstad leerders in SA Bokkiespanne opgeneem. Die volgende leerders van Hoërskool Trio Kroonstad is tydens die afgelope Bokkieweek in verskeie SA-spanne ingesluit.
SA Bokkiespanne – Rugby
Henco Kriek en Austin Jardim – Gizellespan
BJ Pelser en Jaco Steyn (afwesig) – SA Vyftientalspan
SA Bokkies Netbal o.14-Duikerspan
Kaileigh Parsons
SA Bokkie Hokkiespan
Edwin Staal en Louis Cronjé

Hokkie

Netbal

Rugby








