AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


HighveldHoërskool ErmeloMpumalangaRegional News
Home›Regional News›Mpumalanga›Highveld›Hoërskool Ermelo vaar goed tydens Bokkie-week

Hoërskool Ermelo vaar goed tydens Bokkie-week

By Karien Frans
2nd August 2022
1096
0

ADVERTISEMENT


Share:

EHS word uitstekend verteenwoordig tydens Bokkieweek. Op 2 Julie het die leerders van regoor die Hoëveld wat gekies is vir die onderskeie AVS-Hoëveld-Bokkiespanne, in Volksrust ’n seremonie bygewoon waar elke speler hul klere ontvang het en bekendgestel is aan die Unie in span-formaat. Die Erries het uitgestaan bo die res met byna 70 leerders van EHS wat gekies is vir die onderskeie spanne.

Vanaf 3 tot 8 Julie het die Bokkieweek plaasgevind in Kroonstad. Hierdie geleentheid wat aan die leerders gebied word, is besondere blootstelling en Hoërskool Ermelo word elke jaar uiters goed verteenwoordig by dié week. Nie net het die Erries goeie sporttalent ten toon gestel nie, maar hul gedrag was onberispelik.

Marizelle van Niekerk

Dogtershokkie:

Die o.14-Hoëveldspan-dogtershokkie eindig algeheel tweede. Diana Jacob en Esphané van der Linde is verkies vir die Suid-Afrikaanse AVS-Bokkiespan. Me. Charmoné Prinsloo, onderwyser by EHS, was die hoofafrigter vir die o.16-Hoëveldspan en hierdie span deel die vyfde plek met die Vaal-driehoek-span.

By die o.19-Hoëveldspan het die Errie-dogters besonder goed presteer met vier dogters wat gekies is vir die Suid-Afrikaanse AVS-Bokkiespan: Carla Ferreira, Danel Olivier, Deidré van der Meyden en Kayla van der Meyden. Die span het die toernooi gewen en Surika Struwig, EHS-leerder, was Kaptein van hierdie span.

Seunshokkie:

Die o.15-Hoëveldspan-seunshokkie het derde geëindig in die toernooi en Stiaan van den Heever word gekies vir die Suid-Afrikaanse AVS-Bokkiespan. Me. Anra Mentz, EHS-onderwyser, was die afrigter en oud-Errie, Arend Fourie, het as chaperone opgetree.

(voor vlnr): Esphané van der Linde, Diani Jacob (Agter vlnr): Danel Olivier, Carla Ferreira, Kayla van der Meyden, Deidre van der Meyden

Netbal:

Die o.14-Hoëveld-netbalspan het algeheel sewende geëindig. Mia van Deventer ias as onder-kaptein aangewys en dié span se hoofafrigter was me. U-Vandé Nortje, onderwyser by EHS. Marizelle van Niekerk is gekies vir die Suid-Afrikaanse AVS-Duikerspan. Die o.16-Hoëveld-netbalspan eindig negende en die o.19’s eindig twaalfde.

: (voor vlnr): WJ Cronjé, Luan Greyling, WJ Pretorius en Tredoux Ferreira
(agter vlnr): Diederik van der Walt, Tyrone Berning en Armand du Preez

Rugby:

Die o.14-Hoëveld-rugbyspan eindig sesde in die toernooi met EHS-onderwyser, mnr. Xavier de Jager, as afrigter. Luan Greyling word gekies vir die Suid-Afrikaanse AVS-Bokkiespan en WJ Cronjé, asook WJ Pretorius word gekies vir die Suid-Afrikaanse AVS-Steenbokspan. Ruan Ludwig was kaptein vir die span. Die o.16-Hoëveld-rugbyspan behaal ’n vierde plek in die toernooi en Tyrone Berning, asook Tredoux Ferreira word gekies vir die Suid-Afrikaanse AVS-Gazellespan. Vir dié span het Tredoux as Kaptein opgetree.

By die o.19-Hoëveld-rugbyspan was mnr. Estian Horn, ook ’n EHS-onderwyser, die afrigter. Hierdie span eindig agtste in die toernooi en twee Erries word gekies vir die Suid-Afrikaanse AVS-Gazellespan: Armand du Preez en Diederik van der Walt. CJ van Huyssteen was onderkaptein var hierdie span. Baie geluk aan elke speler wat die toernooi meegemaak het. Dankie vir die EHS-manier waarop elkeen die Erries se naam hoog gehou het. Geluk veral aan die spelers wat verkies is tot die onderskeie SA-spanne. Hoërskool Ermelo is met reg trots op elkeen en wens julle alle voorspoed toe.

Stiaan van den Heever

TagsBokkieweek
Previous Article

PREMIER INTERSCHOOLS MATCH REPORT: Paarl Boys’ High ...

Next Article

Hoërskool Witteberg Sentrale Skole Reeks Rugby Semi-Finaal ...

Share:

Related articles More from author

  • Afrikaanse Hoërskool Kroonstad/Trio Hoërskool KroonstadFree StateHoërskool Kroonstad Blouskool/Hoërskool TrioNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Hoërskool Trio Kroonstad leerders in SA Bokkiespanne opgeneem

    3rd August 2022
    By Karien Frans
  • Hoërskool Ferdinand PostmaNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsRegional News

    HS Ferdinand Postma leerder gaan speel vanjaar in SA Fast-5 Bokkieweek

    31st August 2022
    By Andreneza Damonse
  • Hoërskool KathuNorthern CapeRegional News

    Kathu High School learners shines at the SAKA Kickboxing Championships 2024

    11th June 2024
    By Karien Frans
  • Creston CollegeKwazulu-NatalRegional NewsSouth Coast

    Grade 1 learners of Creston College thrive in outdoor math group Activity

    20th February 2024
    By Andreneza Damonse
  • Breede ValleyRegional NewsWestern CapeWorcester Gimnasium

    Worcester Gimnasium Tennisspeler skitter aan die Cavaliers Junior ProKennex-toernooi

    29th August 2024
    By Karien Frans
  • Breede ValleyLaerskool Worcester-OosRegional NewsWestern Cape

    LS Worcester-Oos Rugby nuus

    25th June 2025
    By Andreneza Damonse

  • Hoërskool WesvaliaNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsRegional News

    Hoërskool Wesvalia netbalspeler gekies vir die o.18 SA Rhino-netbalspan

  • Die Brandwag HoërskoolEastern CapePort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag ruiters kry uitskende resultate by die Western Mounted games

  • Bethlehem Voortrekker HoërskoolFree StateNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Bethlehem Voortrekker golf player excel in team Free State

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us