Hoërskool Witteberg Sentrale Skole Reeks Rugby Semi-Finaal Uitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Witteberg Sentrale Skole Reeks Rugby Semi-Finaal Uitslae Die SSR Semi-finale uitslae was soos volg:
- 1ste wen 22-19 vs. Diamandtveld
- 2des verloor 12-7 vs. Sentraal
- 3des wen 17-7 vs. Diamantveld
- 16A wen 35-5 vs. Noordkaap
- 16B verloor 47-5 vs. Diamantveld
- 15A verloor 31-5 vs. Diamantveld
- 15B verloor 17-7 vs. Diamantveld
- 14A wen 5-0 vs. Diamantveld
- 14B wen agv Diamantveld wat onttrek het.
- 4 Witteberg spanne (14A, 14B, 16A, 3es en 1es) sal eerskomende naweek vir die 1ste plek kompeteer in Bloemfontein.
Baie geluk manne!
![]()










