Hoërskool Parys rugbyspelers deelgeneem aan die Fezile Dabi Cobra Span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Parys rugbyspelers wat deel was van die 0.17 Fezile Dabi Cobra Span wat deelgeneem het aan die Rhino Week. Hoërskool Parys is baie trots op julle!!!

WC Croeser, Xander Pretorius (Kaptein), Divan Bornman, Karabelo Moloi, Leon Du Plessis, Pieter Theron, Adriaan Lewis
Baie geluk aan Hoërskool Parys o.15 rugbyspelers wat deel was van die Fezile Dabi Cobra Span wat deelgeneem het aan die streek se Rhino Week. Hoërskool Parys is baie trots op elkeen!!

MJ Barnard, Davlin Mnguni (Onder-kaptein) Ethan Litchfield, Matthew Litchfield, Shane Venter, Pieter Theron, Johan Muller en Jan van Wyk










