Laerskool Boerefort 1ste span rugby is ligawenners
ADVERTISEMENT
Ons 1ste Span Rugbyseuns was ligawenners.
Hulle het weer op 14 Junie, uitgespeel vir die Stadsbeker by Laerskool Simon Bekker, maar ongelukkig weggestap sonder hom.
Hulle was ook Super 4 reekswenners gewees tydens interne reeks.










