Nico Malan vs Muir College rugby uitslae
ADVERTISEMENT
Op 30 April 2022 het al 10 Nico Malan se rugbyspanne teen Muir Kollege in Humansdorp gespeel. ‘n Baie positiewe dag vir Nico Malan op die rugbyveld met al 10 spanne wat daarin geslaag het om hulle wedstryde te wen. Sekerlik een van die 1ste span se beste vertonings van die seisoen. Uitstekende wedstryd deur Danre du Preez en Max du Pisani. Baie geluk aan al die spanne en afrigters met hulle uitstekendeuitslae. Komende naweek speel ons tuis teen Pearson en ons glo envertrou dat die uitslae dieselfde gaan lyk.
Uitslag:
O/14A’S WEN 24-12
O/14B’S WEN 17-0
O/15A’S WEN 63-0
O/15B’S WEN 25-17
O/16A’S WEN 19-17
O/16B’S WEN 26-5
4DES WEN 22-10
3DES WEN 32-0
2DES WEN 34-3
1STES WEN 36-14

Foto: Danré du Preez









