Die musiekleerders van Hoërskool Framesby het die gehoor by hul Dolce-Musiekkonsert bekoor
ADVERTISEMENT
Die musiekleerders van Hoërskool Framesby het die gehoor by ons Dolce-Musiekkonsert bekoor met pragtige melodieë. Fantasia met me. J Loots as dirigent en me. M Roodt as begeleier het Forte met verskeie moderne stukke die gehoor bekoor en uiteindelik afgesluit met Phantom of the Opera. Dit was ‘n besondere aand en het weereens bewys hoeveel talent Framesby ontwikkel.












