Hoërskool Dirkie Uys Tiere deur na die volgende rondte van die rugbyproewe
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Dirkie Uys Tiere spog met ‘n hele aantal rugbyspelers wat deur is na die volgende rondte van die rugbyproewe. Hulle is gekies vir die Boland Plattelandspan en speel volgende Wes-Boland proewe.
Voor v.l.n.r. Ernie Crow, Ruwalton Beukes, Morné janse van Rensburg, Jordan-lee Bester, Jayden Farmer, Canmore America, Tyron Delport Agter v.l.n.r. Johan Mckenzie, Hermann Hart










