Hoërskool Oos-Moot rugby sluit hul toernooi op ‘n hoë noot af
ADVERTISEMENT
Die eerstespan rugby sluit hul toernooi by Southern Cape Sports Tour Rugby Festival op ‘n hoë noot af. Hul wen teen HS Dr Malan 27-6. Hoërskool Oos-Moot word ook aangewys as die Eerstespan van die Toernooi.










