Primêre Skool Worcester se 0.13A-rugbyspan op die wenpad
ADVERTISEMENT
Primêre Skool Worcester se 0.13A-rugbyspan is nie net die wenners van die Grey Superreeks 2022 nie, maar ook van die Wildeklawer Superskole 2022 te Kimberley. Ons kan ook met trots sê dat ons die 2022 rugby-seisoen onoorwonne afsluit.










