Laerskool Slot van die Paarl se waardes wenners
ADVERTISEMENT
Hiermee Laerskool Slot van die Paarl se waardes wenners vir Julie maand. Welgedaan !
Gr. 1 – George Vester
Gr. 2 – Eli Kwantini
Gr. 3 – Adriaan Liebenberg
Gr. 4 – Cam-Nick Karelse
Gr. 5 – Juan Witsche
Gr. 6 – Schalk Malan
Gr. 7 – Mianette Vermeulen
Baie geluk aan ons Hoflikheid wenners wat so ‘n mooi voorbeeld vir hul maats is.











