Laerskool Vredekloof blink uit in sport en vier waardehelde
ADVERTISEMENT
Laerskool Vredekloof spog egter nie net met uitsonderlike sportprestasies nie, maar ook met leerders wat die waardes van die skool daagliks uitleef en wat se algemene kennis ver strek. Gedurende die maand van April het ons waardehelde die waarde van “eerlikheid” op besondere maniere uitgeleef en só ’n positiewe verskil in die skool gemaak. Ons hoop dat hierdie leerders hul balkies met trots sal dra en sal voortgaan om ware waardevegters te wees.










