Primêre Skool Worcester Wes-Kaap Kavaliers Tennis uitslae
ADVERTISEMENT
WES-KAAP KAVALIERS TENNIS
Hugo van Niekerk (o. 12), Lisa van Zyl (o. 13) en Ilze Steenkamp (o.11) het 1 – 2 Maart hul onderskeie Wes- Kaap Kavaliersspanne by die jaarlikse Synergy Cup verteenwoordig. Hulle het onderskeidelik teen WP, Oos-Kaap en Noord-Kaap meegeding. Die o. 13-Kavaliersspan stap weg as algehele wenner en die o. 11 & en o. 12-spanne behaal ‘n derde plek.
Van links na regs: Hugo van Niekerk (o. 12), Lisa van Zyl (o. 13) en Ilze Steenkamp (o.11)










