Laerskool Aliwal-Noord VS Laerskool Burgersdorp
ADVERTISEMENT
Op Maandag, 16 Februarie 2026, het Laerskool Aliwal -Noord VS Laerskool Burgersdorp aangevat in ‘n opwindende tenniswedstryd gevul met vasberadenheid, spanwerk en ware sportmanskap. Ons is so trots op elke speler wat hul beste gegee het en ons skool met hart en passie verteenwoordig het. Welgedaan aan almal . Dapper vorentoe!





























