Hoër Volkskool Potchefstroom personeel wen by “National Teachers Awards”.
ADVERTISEMENT
Hoër Volkskool Potchefstroom personeel wen by “National Teachers Awards”. National Teachers Awards. Volkies se skoolhoof, meneer Terry Nicholenas, en mevrou Uvalde Swanepoel, senior Wiskunde-onderwyser, wen die Dr Kenneth Kaunda-rondte. Meneer Nicholenas in die afdeling “Lifelong Achievement”, en mevrou Swanepoel in die kategorie “Excellence in Mathematics”.










