Hoërskool Ermelo Ruiters presteer by Q4
ADVERTISEMENT
Hoërskool Ermelo Ruiters presteer by Q4. Zelmari van der Walt en Joané van Zyl het aan die vierde Core League Qualifier te Badplaas deelgeneem. Zelmari behaal die volgende pryse:
- Prlim dresseer, level 1: een tweede en een sesde plek
- Prix caprilli, level 1: twee eerste plekke
- Performance riding, level 1: een eerste plek
- Equitation, level 1: een derde plek
- 70cm Jumping: een derde plek en een sesde plek
- Working hunter, level 1: een derde plek
- Best Walk JNR rider: derde plek
- Best Trot JNR rider: tweede plek
- Best Canter JNR rider: derde plek
- Best Gated JNR rider: derde plek
Sy word ook aangewys as die Working riding junior kampioen.
Zelmari van der Walt
Joané van Zyl se prestasies is as volg:
- Dresseer level 2 Novice Toets 5: derde plek
- Dresseer level 2 Novice Toets 6: derde plek
- Prix Caprillo level 3 Novice Toets 5: eerste plek
- Prix Caprille level 3 Novice Toets 6: eerste plek
- Performance riding level 3: eerste plek. Hierin wen sy die kampioenskap.
- Utility Inhand class Level 1: eerste plek
- Best Walk JNR rider: vierde plek
- Best Trot JNR rider: vierde plek
- Best Canter JNR rider: vierde plek
Best Gated JNR rider: eerste plek en wen die kampioenskap.
Joané het ook aan die SA Boerperd Nasionale Kampioenskap deelgeneem en behaal hier die volgende plekke:
- Dresseer JNR Novice o.19 Toets 3: derde plek 3de plek
- Dresseer JNR Novice o.19 Toets 4: tweede plek
- 3 Gang ryperd o.15: vyfde plek
Baie geluk aan Zelmari en Joané met die mooi prestasies. EHS is trots op julle.
Joané van Zyl










