Laerskool Randhart spog met ruiters prestasie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende ruiters van Laerskool Randhart en hulle vierpootmetgeselle wat vir die Gautengspan gekies is.Dit is ‘n vooraanstaande prestasie en die Ranties klap saam met julle hande van trots en opgewondenheid.
Makayla van Greuning en Mushka
- A- Span 70 CM Equitation
- C- Span Prix Caprilli Novic
- C- Span 70 CM Show Jumping Competition
- C -Span 70 CM Show Jumping 2 Phase
Jessica Hefer en Misty Rose
- A-Span 50 CM Show Jumping Competition
- A-Span 50 CM Show Jumping A2
Ava Myburgh en Christmas Blessing
- B -Span 50 CM Show Jumping Competition
René Wessels
- B-Span : 50 CM Competition Jumping
- B-Span : 50 CM Normal Competition Jumping










