Die Hoërskool Wagpos ruiters verwerf hul Noordwes Provinsiale kleure
ADVERTISEMENT
Ure se harde werk het vrugte afgewerp en die volgende ruiters van Die Hoërskool Wagpos het hul Noordwes provinsiale kleure verwerf om vanjaar ons provinsie te verteenwoordig by die Nasionale kampioenskappe te Kyalami:
- Ashandré Britz
- Divan Botes
- Aiden Kramer
- Anneke Pretorius
- Marno Fernandes
- Zania Fourie
- Lisa Venter
Anja Cooper neem ook deel aan Future Stars.
















