Hoërskool Dr Malan leerders presteer in ruiterkuns
ADVERTISEMENT
Hoërskool Dr Malan leerders presteer in ruiterkuns. Baie geluk aan Larissa van Zyl wat ‘n 1ste en ‘n 2de plek behaal het in die 1.0-klas by die Kumusha Stables in Midrand.

Baie geluk aan Melania Azevedo wat beide haar 1.20m-klasse by Kumusha Stables, in Midrand, gewen het.









