Laerskool Rooihuiskraal ruiters laat die stof staan
ADVERTISEMENT
Lilique Bisschoff en Lisa Van Staden het die ander ruiters in hul stof laat staan toe die twee Rooimier Ruiters weggestap het met die top rosette vir hul groep. Lilique het 3 Kampioen Rosette en 1 Reserwekampioen roset ontvang en Lisa het 1 Kampioen Roset en 3 Reserwekampioen rosette huis toe geneem. Ons is trots op hierdie leerders se wonderlike prestasies.













