Hoërskool DF Malan ruiters presteer
ADVERTISEMENT
Hoërskool DF Malan Ruiters Micke en Imke Marais het die naweek van 22 en 23 April aan SANESA se 3de kwalifiserende rondte deelgeneem. Imke (links) behaal ‘n 1ste en twee 3de plekke in haar klasse.
1ste – 50cm Equitation
3de – Prix Caprillix
3de – Working Riding
Micke (regs) behaal ‘n 4de plek in haar klas (70 cm Jumping).
Baie geluk, julle!

















