Laerskool Hennopspark redenaars deur na die semi-finaal
ADVERTISEMENT
Die volgende 14 kaalvoetredenaars het deurgedring na die semi-finaal wat, 30 Mei, by Die Hoërskool Menlopark plaasgevind het. julle harde werk en toewyding is ‘n inspirasie vir ons almal!
𝗚𝗿𝗮𝗮𝗱 𝟭 – 𝟯
- Anna du Toit
- Janke Roos
- Olivia van Smaalen
𝗚𝗿𝗮𝗮𝗱 𝟰 – 𝟱
- Anzil Parsons
- Ava McPhail
- Lea du Toit
- Lelani van den Berg
𝗚𝗿𝗮𝗮𝗱 𝟲 – 𝟳
- Alexi Classen
- Betsie Bennet
- Burger Duvenage
- Katie van Schalkwyk
𝗔𝗱𝗱𝗶𝘀𝗶𝗼𝗻𝗲𝗹𝗲 𝗧𝗮𝗮𝗹
- Erin Kundasamy
- Mickayla Basson
- Zoë Madzivhandila
























