Laer Volkskool ruiters presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laer Volkskool ruiters Gideon Viljoen en Marli Fourie wat vanaf 24 tot 29 April 2023 aan die Nasionale Saalperd SA Kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem het. Ons is baie trots op julle! Die uitslae is as volg:
Marli Fourie
- 5de plek vir 5-gang kinderryperd ruiters 12 jaar en onder
- 4de plek vir 5-gang ruiterkuns ruiters 14 jaar en onder

M Fourie

Marli Fourie
Gideon Viljoen
- 8ste plek vir stap/draf plesierperd ruiters 8 jaar en onder
- 8ste plek vir stap/draf plesierperd ruiters 8 jaar en onder – Ruiterkuns
- 7de plek vir stap/draf ryperd ruiters 8 jaar en onder – Ruiterkuns
- 5de plek vir stap/draf ryperd ruiters 8 jaar en onder
G Viljoen
Gideon Viljoen










