AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


Hoër Volkskool PotchefstroomNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsRegional News
Home›Regional News›North West›Potch Klerksdorp and surrounds›Hoër Volkskool Potchefstroom›Volkies se eerstespan seunshokkie-kaptein gesels…

Volkies se eerstespan seunshokkie-kaptein gesels…

By Karien Frans
23rd May 2022
905
0

ADVERTISEMENT


Share:

Volkies se eerstespan seunshokkie-kaptein: Josua Kotzé

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Die hoogte punt is definitief die Pietermaritzburg Fairweather Toer wat ons gespeel het waar ons teen verskillende spanne ,formasies,individue  en Makro skole gespeel het wat bygedrae het tot ons span om te sien wat ons kan verkeerd of reg doen en hoe ons rerig as span saam kan speel.

Hoe motived jy jou span?

Deur elke keer as ons iets doen reg of verkeerd weer te motiveer en te wys of verwys wat ons kan beter in daardie situasie sou kon doen en dit rerig te onthou vir toekomende situasies soortgelyk soos daardie en ander wat voorlê.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?

Corné Prinsloo ,Corné is n baie goeie leier nie net op die krieket-veld nie maar ook op die hokkie -veld .Corné dra en help my om groot besluite te neem nie net op die veld nie maar ook in ons alledaagse lewe.Corné is rerig een uit n miljoen.Hy beoordeel nooit nie en wil beslis almal om hom help tot nuwe hoogtes.

Hoe is die samestelling van die span vir die Intervarsity? Enige beserings?

My persoonlik opinie is dat ons wel nie een van die beste spanne is nie,maar ons kom baie goed oor die weg met mekaar en ons gaan mekaar druk tot nuwe hoogtes.Die span wat gaan wen met die “CLASH” gaan uiters bepaal word deur die hulle gesindheid ,sportmanskap op en af van die veld.Het onlangs beserings gehad maar dit is binne ons beheer,verder met die draai van die seisoene het almal maar n “padda in ons keel” ontwikkel,maar ons sal “perdfris ” en gesond wees vir die “CLASH”.

Wat wil jul as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Ons sou graag die Noordvaal A – Liga wou wen,maar ons gaan speel tot die beste van ons vermoë en ons uiterse beste gee op die veld.Iets wat my definitief sal trots maak is om te sien hoe elke een van ons volwass raak en te kan sien dat elkeen van ons in die “groot mens lewe” invaar baie voorbereid.Asook om volgende jaar saam te hollie te kan speel vir die NWU Of klub-hokkie.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek gaan volgende jaar “Finansiële Rekenmeester” Swot by die NWU as ek toelating kry;Die droom is ek wil baie graag my eie hokkie akademie stig en skole hokkie op ‘n höer skaal kry as wat dit nou is.

Josua Kotzé

 

TagsInterview
Previous Article

Potchefstroom Gimnasium – Seunshokkiespanne – Derby 2022

Next Article

Potchefstroom Gimnasium se eerstespan seunshokkie-kaptein gesels…

Share:

Related articles More from author

  • Bethlehem Voortrekker HoërskoolFree StateNorthern and Eastern Free StateRegional News

    BVHS – Dogtershokkiespanne – Derby 2022

    19th May 2022
    By Meinette van Zyl
  • Free StateHoërskool WittebergNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Witteberg se eerstespan netbalkaptein gesels

    19th May 2022
    By Meinette van Zyl
  • Free StateHoërskool WittebergNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Witteberg se eerstespan dogtershokkie-kaptein gesels…

    19th May 2022
    By Meinette van Zyl
  • Hoërskool NelspruitLowveldMpumalangaRegional News

    Duane Vermeulen oud-leerder van HS Nelspruit gesels oor sy skooldae

    18th May 2022
    By Meinette van Zyl
  • Durban and Durban NorthGlenwood High SchoolKwazulu-NatalRegional News

    [Interview] Glenwood High Rugby First Team – Lizwe Mtetwa

    2nd April 2025
    By Linda
  • Bethlehem Voortrekker HoërskoolFree StateNorthern and Eastern Free StateRegional News

    BVHS se eerstespan netbalkaptein gesels

    19th May 2022
    By Meinette van Zyl

  • Clifton School CollegeDurban and Durban NorthKwazulu-NatalRegional News

    Clifton School announce Executives for 2026

  • Gauteng JohannesburgMidrand Fourways Sunninghill WoodmeadRegional NewsSummerhill School

    Summerhill Preparatory School’s Gr 3 Excursion

  • Fourways High SchoolGauteng JohannesburgMidrand Fourways Sunninghill WoodmeadRegional News

    Applause to Fourways High School Staff

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us