BVHS – Dogtershokkiespanne – Derby 2022
ADVERTISEMENT
Hier is Bethlehem Voortrekker se dogtershokkiespanne wat gaan speel in die 2022 derby tussen BVHS en Hoërskool Witteberg. Ons gesels ook met die eerstespan afrigter, Emile Odendaal.
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?
Die skool kan 100% op ons eerstespan staatmaak. Die voorbereiding begin in die af-seisoen wanneer daar in die algemeen geen motivering is nie. Dis waar die seisoen se fondasie gebou word. Die dogters werk in die af-seisoen ongelooflik hard en waaneer die seisoen aanbreek, is hulle reeds wedstrydfiks en klaar ingeoefen. Hierdie dogters speel elke liewe wedstryd met trekkertrots! Trekkertrots en harde werk is `n baie gevaarlike kombinasie!
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Ons krag lê in ons hele span. Ons het al in die verlede uitblinkers gehad. Die jaar is ons hele span ‘n uitblinker-span. Elke speler vat ewe verantwoordelikheid.
Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak?
Die moelikste aspek vir my as afrigter is die feit dat ek nie elke liewe kind vir ‘n eerstespan kan kies nie.
Voortrekker is vol ongelooflike hokkiespelers, ek sou baie graag elke kind die geleentheid wou gee!
0.19A
Voor: Izaan Barnard, Jana Coetzee, Amelia Lamprecht (kaptein), Hazel-Dean Lange, Marjulyn Myburgh (o/kaptein), Carise van Rooyen, Jani Faber.
Agter: Yani Greyvenstein, Elsje Hattingh, Carli Oosthhuizen, Jennifer Wessels, Lana Wessels, Daniela de Bruin, Mikayla Fourie. Afwesig: Ntsopa Mokoena.
0.19B
Voor: Shannon Purchase, Elaine Letsoara, Simoné Kruger (o/k), Joane Briel, Mila Masut (o/k), Nelmari Campher, Tracey de Villiers.
Agter: Ruthie van Niekerk, Karabo Sibeko, Zahné van Rooyen, Lené du Toit, Terese Scheepers, Alyssa Roux.
Afwesig: Inge Mienie (k).
0.19C
Voor: Inell Pieters, Mia Haasbroek, Gabie Botha (k), Nicolette Cronje, Juanita van Wyk (o/k), Anika van Niekerk, Anke Botha.
Agter: Elana Basson, Lara van Staden, Taylor Ferreira, Nicolé Byliefeldt, Ansuné Langley, Carike Kriek, Serissa Castelyn.
Voor: Ermari Botha, Luné Amaro, Lanah Coetsee (k), Susan Bender, Esli van Dijk (o/k), Leané Fourie, Megan Olivier.
Agter: Hermien van Biljon, Ixoré Cilliers, Didi Schnuir, Gisele Meyer, Ané van Zyl, Abigail Arangies, Nia-McKay Helm, Janké Kriek.
0.16B
Voor: Tersie van Jaarsveld, Lufuno Mabula, Emma Wessels (k), Luné van den Berg (o/k), Relebohile Leiee, Katya Steyn.
Agter: Bianca Pretorius, Thato Mofokeng, Ima Scheepers, Serissa Castelyn, Husnaa Issa.
Afwesig: Thandeka Mthimkhulu, Miné du Preez.
0.14A
Voor: Magdalena Arangies, Zanne Deal, Mia Coetzee (o/k), Charne Spalding (k), Zanicka Maree (o/k), Lieschen Greyvenstein,
Kelly Visagie.
Agter: Jamie Rayner, Seanna Wood, Suzaan Meintjies, Lanelle van Rooyen, Lerize van Rooyen, Lizani Engelbrecht.
0.14B
Voor: Kathleho Mofokeng, Mpine Mokoena, Karla Breytenbach (k), Skye Schoeman, Lufuno Mabula (o/k), Chhloe Hechter, Cari Smit.
Agter: Mikayla McMaster, Taylor Ferreira, Anke Gunther, Nonku Ngubeni.
Afwesig: Cameron Landman, Luane Fick, Vida Strydom.










