Witteberg – Seunshokkiespanne – Derby 2022
ADVERTISEMENT
Hier is Witteberg se seunshokkiespanne wat gaan speel in die 2022 derby tussen BVHS en Hoërskool Witteberg. Ons gesels ook met die eerstespan afrigter, Casey-Jean Botha.
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?
Die seuns begin meer hokkievaardig raak en meer en meer die game verstaan, so ouers kan `n eerstespan verwag wat meer as net hokkie speel, maar `nspan wat krities kan begin dink op, en af die baan, asook `n groep seuns wat vir hulle spanmaats sal veg. Hulle speel elke wedstryd met guts. Hulle speel vir die een langs hulle en gee altyd 100% op die baan.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Ons krag lê in ons aanvallende ingesteldheid op die veld.
Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak?
Dit maak dit moelik om al die kinders op dieselfde tyd by ‘n oefening te kry, want daar is amper een van elke graad in die span.
o.19A

Voor: Aldu Lombaard, Ryan Allen, Letlotlo Maphike, Franco de Boer (k), Willem Viljoen, Christian de Boer, Wikus Lombard.
Agter: Jurie Wessels, Dirk Willemse, Marcu van Dyk, Gerhard Viljoen, Markus de Villiers, Hendré Blignaut, Johan Viljoen, Luke Meyer.
o.19B

Voor: Antonie Sonnekus, Thabo Mosethe, Gustav Hauptfleisch (K), Jimson Motaung, Migael Cilliers.
Agter: Thlalefang Thinyane, Ju-An Botha, Henry Pretorius, Stephan Cilliers, Ruan Stander.
o.16A

Voor: Ruan Lombaard, Marco Hamman, Ean Scheepers(o/k), Luke Meyer(k), Nolan Orsmond, Ruben Saaiman, Kyle Nel.
Agter: Ntando Vilakazi, Ryan Scott, Ludolf Lombard, Olerato Mosima, Lehakoe Malinga, Dirk Willemse, Joel Rix, Hugh Enslin.

Voor: Ean Scheepers, Marco Hamman(o\k), Ruan Lombaard(k), Nolan Orsmond, Ruben Saaiman.
Agter: Kyle Nel, Antonie Sonnekus, Olerato Mosima, Joel Rix, Ruan Stander, Ryan Scott.









