2 Dogters van Primêre Skool Jordania verkies o.13A Noord-Vrystaat hokkiespan
ADVERTISEMENT
Hierdie 2 dogters van Primêre Skool Jordania is verkies tot die o.13A Noord-Vrystaat hokkiespan wat tydens die Julie vakansie aan die Nasionale toernooi in Stellenbosch gaan deelneem! Baie geluk!
![]()










