Hoërskool Dirkie Uys leerder speel haar 50ste wedstryd vir die o.19A dogtershokkiespan
ADVERTISEMENT
Hoërskool Dirkie Uys leerder Carli de Klerk het op Saterdag, 6 April haar 50 ste wedstryd vir die o.19A dogtershokkiespan gespeel. Dit wil gedoen wees. Baie geluk Carli!
v.l.n.r. Skoolhoof: Mnr Hein Gunter, Mev Xenia Karpakis (Ma), Carli, Mnr Jacques de Klerk (Pa), Juf. Helen Halvorsen (Afrigter), Nienke de Klerk (Suster) Agter: Die o.19A Dogtershokkiespan










