Hoërskool Zwartkop leerder haal Noord-Gauteng hokkiespan
ADVERTISEMENT
Noord-Gautengspan vir Emma.Emma Thompson, ‘n graad 10 Zwarrie, is gekies vir die o.16 dogters Noord-Gauteng HP hokkiespan. Emma sal die B-span in die komende IPT te Stellenbosch verteenwoordig. Megan Massyn is die Hoërskool Zwartkop se o.14 A-span afrigter wat ook gekies is as die afrigter van vanjaar se dogters o.15 Northens hokkiespan.
![]()










