Hoërskool Framesby dogters in verskeie OP-spanne ingesluit
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan mnr Drury en die volgende dogters van Hoërskool Framesby wat in verskeie OP-hokkiespanne opgeneem is:
o.18B
- Mnr Jordan Drury (afrigter)
- Milla Otto
- Taytum-Paige Bosch
0.18
- “Non traveling” reserwe Shani Dames
0.16B
- Lume’ Barnard















