Volkies – Seunshokkiespanne – Derby 2022
ADVERTISEMENT
Hier is Volkies se seunshokkiespanne wat gaan speel in die 2022 derby tussen Hoër Volkskool Potchefstroom en Potchefstroom Gimnasium. Ons gesels ook met die eerstespan afrigter, Le Roux Kruger.
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?
Goeie verdediging struktuur met hoë tempo spel.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Ons krag lê hierdie jaar in individuele vaardighede en spelers se kondisionering.
Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak?
Die moeilikste aspek is om balans tussen afrigter en onderwyser te handhaaf, om jou volle tyd en energie albei te bestee aan, sonder om die een af te skeep.
o.19 A

Altus Roux

Asher Swarts

Coenraad van Zyl

Corne Nel

Corné Prinsloo

Divan Jurgens

Edrich Keyser

Francois Crafford

Hendri Harmse

Janré van der Merwe

Joshua Kotze (k)

Michael Klynveld

Möller van den Berg

Pieter van Huyssteen

WC Swart

Wihann Aslett

Zander du Plessis
o.19 B

2de span Seunshokkie Voor: VLNR Louis-Walter Ayres, Michael Duvenage, Lunga May, Hendrik vd Merwe, Jos Bosman, Jeandré Tjaart Esterhuizen Agter: VLNR Marlou de Wet, Abaleng Kehositse, Janco Moolman, Kyle Peacock, Marko Ferreira (K), Francois Klopper (O/K), Ben Prinsloo Afwesig: Colin Moore
o.16A

Hokkie seuns 016A Agterste ry Zandré Stemmet, Markus Smit, Dian Liebenberg, JM Visser, Jander Cordier,Henru de Bruin, Cyle Ferreira Voorste ry: JP du Toit, Christiaan van der Heever,Pieter Pretorius,Etienne Mallo,Jacques Mallo, Joe Orton, Waldo Schoeman
o.14 A

Voor (links na regs): Ewan Wolmarans; Gerhard Swart; Reinhard Cordier; Dennis Mathule; Michael Devenish; Arno Botha
Agter (links na regs): Ewald Visser; Jayden Snyman; Wynand Erasmus; Ruah van Rooyen; Nicholaas Moolman; Ewan Pretorius Afwesig: Jayden van Dyk









