Potchefstroom Gimnasium – Seunshokkiespanne – Derby 2022
ADVERTISEMENT
Hier is Potchefstroom Gimnasium se seunshokkiespanne wat gaan speel in die 2022 derby tussen Hoër Volkskool Potchefstroom en Potchefstroom Gimnasium. Ons gesels ook met die eerstespan afrigter, Hennie Coetzee.
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?
Gimmies stel jaar na jaar ‘n doelwit vir die seunshokkie, daarom is dit vir ons belangrik om in 2022 aan hierdie doelwit te voldoen. Met die onlangse wen van die NWU-Prestige-sportreeks waarin die span goud gewen het, word daar uitgesien na die res van die seisoen.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Met ons drie afrigters en gemotiveerde spelers wat met ’n wenhouding oefening toe kom en elke wedstryd met veggees aanpak, lê ons krag verseker by elke individu wat sy talente ten volle gebruik.
Wat is die moeilikste aspek van ‘n skole-afrigter se taak?
Ek dink die moeilikste aspek is om spelers te help om in hulleself te glo. Daar is twee groot aspekte wat die fondasie lê van hoe elke speler oefen en wedstryde speel en dit is dissipline en moeite. Die wenresep lê by elke speler om dissipline te handhaaf op en van die veld en altyd meer en meer moeite in te sit om optimaal na die beste van sy vermoë sport te doen.
o.19 A

Christiaan Jonker

Wian Landman

Reinhardt Röntgen (K)

CF Deacon

Francois Harding

Edwin Nelson (OK)

Marko Werkman

Conrad Jordaan

Hermanus Steyn

Jan-Adriaan van Wyk

Damian Charslund

Wikus Liebenberg

Naldo de Jager

Hanno Mostert

Ferdi Joubert
o.16 A

o.16A
Agter: Inus Visser, Duyn Lombard, Tiaan Gildenhuys, PC Schutte, Damian de Witt, Emihle Gcwabe, Christiaan Krüger
Voor: Maarten Jonker, Johann Steenkamp, Johan Mostert, Justin Oosthuizen, Johan Siebert, Sibusiso Ramabele
o.14 A

Agter: Markus Vergottini, Ewan Willemse, Paul Greyling, Ben Burger, Henré Cronjée en Ruan Verster
Voor: Casper Badenhorst, Hannes Hattingh, Benjamin van Wyk, Bennet Keet en Jean-Gabriel Vermeulen
Afwesig: Leslie Jackson, Moemedi Maboe en Rienk van Wyk









