Laerskool Aliwal-Noord Hokkiespeler haal die Suid-Vrystaatspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Erik Prinsloo wat 14 Mei aan die Suid-Vrystaat proewe deelgeneem het en ingesluit is in die 0.13- A- Suid-Vrystaat Hokkiespan. Laer Volkskool is baie trots op jou!
![]()










